Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Maharaj, vrou ontken bewerings van korrupsie

2013-02-01 11:07
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, en sy vrou, Zarina, het 'n bewering ontken dat hulle gunslone ontvang het vir 'n tender vir nuwe rybewyse wat in die 1990's toegeken is.

Die paartjie se prokureurs het ook die Mail & Guardian se motiewe bevraagteken omdat hulle die bewering, wat Shirene Carim, Maharaj se skoonsuster, gemaak het, gepubliseer het. Carim se motief vir die "onthullings" is ook bevraagteken.

Carim het die koerant vertel van 'n Switserse bankrekening waarin die gunslone vir 'n kontrak vir nuwe rybewyse glo betaal is.

Maharaj se prokureurs het aan die koerant gesê dit is nie die eerste keer wat die bewering gemaak word, maar dat dit nie voorheen gepubliseer of daarop gereageer is nie.

"Verantwoordelike joernalistiek vereis van jou om die valse en ongetwyfeld ongestaafde bewerings in dieselfde lig te behandel," het Rudi Krause, direkteur van BDK Attorneys, in 'n reaksie aan die joernalis Sam Sole gesê.

Carim het inligting bekend gemaak van 'n beweerde Switserse bankrekening waarin Maharaj glo gunslone gedeponeer het ná die instelling van Suid-Afrika se kredietkaartstyl-rybewysstelsel.

Die Skerpioene het die beweerde misdaad in 2009 ondersoek, maar die aanklagte teen Maharaj, die destydse minister van vervoer, is laat vaar.

Carim het die koerant vertel van 'n reis na Genève, waar 'n rekening in die 1990's oopgemaak is en hoe die omstrede sakeman Schabir Shaik na bewering verantwoordelik was vir die verskaffing van die geld.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: mac maharaj
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Christo Du Plessis sê... As ek na die kommentaar kyk lui die ou gesegde, the enemy of my enemy is my friend. Die feit is dit sal selfs op die kleinste manier ons almal beinvloed. Dit gee die Britte 'n voorsprong in enige ekonomiese bi-laterale onderhandeling, en enige ander ooreenkomste wat hulle be-oog om te sluit. Selfs al beinvloed dit jou glad nie, is dit tog sekerlik baie onwys om jou gaste na jou te nooi met valse bedoeling. Selfs al beteken SA weinig itv wereld statuur is die sekerlik genoeg om die Russe en Sjinese dwars in die krop te steek? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Rosebank - 09:21 AM
    Road name: Oxford Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Glenhove Road
  • Tuesday Little Falls - 09:07 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Eastbound
    TRAFFIC LIGHTS not working at Fredenharry Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.