Maharaj dagvaar City Press

2011-12-10 16:44
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Mac Maharaj, woordvoerder vir pres. Jacob Zuma, het Vrydag tesame met sy vrou, Zarina, 'n obskure oorblyfsel van apartheidwetgewing gebruik om 'n kriminele klag teen City Press en Media24 Ondersoeke te lê weens pogings om sy beweerde leuens aan staatsondersoekbeamptes bloot te lê.

Maharaj se regsverteenwoordiger, Rudi Krause, het aan Media24 Ondersoeke geskryf ná ons die paartjie vir kommentaar genader het om môre in City Press te publiseer.

Krause se brief het getoon dat City Press glo by die polisie gerapporteer is vir onder andere die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste van 1956.

Dié wet, waarvan 'n groot deel deur die ANC verander is, is oorspronklik ingestel om “die wette saam te bring wat verband hou met oproerige byeenkomste en 'n verbod op die aanwakkering van gevoelens van vyandigheid tussen Europese en nie-Europese inwoners van die Republiek”.

Krause het ook beweer City Press het die wet oortree deur materiaal van 'n hoflêer van Maharaj en sy vrou van 'n saak wat in 2007 verskyn het, te gebruik.

Hy het ook glo 'n kriminele klag gelê, maar wou in korrespondensie met City Press en Media24 Ondersoeke se regsverteenwoordiger, Willem de Klerk, nie eens basiese besonderhede oor die klag gee nie.

Maharaj het vroeër beweer hy is die slagoffer van 'n politieke komplot.

– Lees hier meer.

- SAPA

Lees meer oor: media24  |  mac maharaj  |  city press

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.