Magstryd in alliansie is walglik sê Winnie

2010-01-24 14:03
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die magstryd in die ANC-geleide alliansie is “walglik” het die getroue ANC-lid Winnie Madikizela-Mandela in die Sunday Independent gesê.

Dit is nie my ANC, waar posisies so belangrik geword het nie," het Madikizela-Mandela in 'n onderhoud met die Sondagkoerant gesê.

Die bakleiery is net oor leierskap. Dit is oor posisies." "Dit is die walglike debat wat ons voer. Dit is hoe baie ons die siel van die ANC verloor het," het sy gesê.

Madikizela-Mandela het ook gesê dit sal nadelig wees vir oud-president Nelson Mandela as hy weet van die spanning in die regerende party.

"Sy kinders hou hom weg van dit alles, want ek dink dit sal ons reis na die ewigheid bespoedig."

Sy meen die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, is haar "produk". "Sy rebelse houding is deel van die grootwordproses. Hy gaan eendag 'n wonderlike leier wees."

Krake het verlede jaar in die alliansie tussen die ANC, die SAKP en COSATU begin wys. Leiers van die alliansie het in Januarie vanjaar by die ANC se 98ste verjaarsdagvieringe in Kimberley 'n beroep gedoen op lede vir eenheid.

- Sapa

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wors sê... LOL........ja n wit een.... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 129,837.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2010
R 99,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.