Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Madonsela ontken bewerings van vooroordeel

2012-10-15 17:55
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, het Maandag bewerings van vooroordeel, wat deur haar adjunk, Mamiki Shai, gemaak is, verwerp.

Shai het na bewering aan die Sunday Times gesê Madonsela het die bevindings van 'n verslag na die DA-beheerde Midvaal-munisipaliteit verander en opsetlik die vrystelling daarvan tot ná die munisipale verkiesings vertraag.

"Om te sê ek het gewag met die verslag om te verseker dat die DA in Midvaal wen, is regtig moedswillig en moet bevraagteken word. Ons werk deur 'n memo-stelsel in ons kantoor, wat aandui wanneer 'n verslag aan my gegee is," het Madonsela gesê.

"Verslae word nie na jou gegooi wanneer jy by die deur instap nie. Ek dink mense moet die Midvaal-verslag lees en dan die persoon wat my beskuldig, vra wat was in die verslag en wat verwyder is wat die finale verslag onregverdig maak."

Madonsela het gesê sy wou hê die ANC in Midvaal moet betrokke wees by die ondersoek na haar beweerde vooroordeel.

Die Openbare Beskermer het gesê haar bevindings is geloofwaardig.

"Ek het nog nooit 'n besluit gemaak wat ek nie kan regverdig, of wat die verslag nie kan regverdig nie. Ek daag julle as joernaliste uit om die verslae te lees, veral die een oor Midvaal, wat die absurdste bewerings het."

Madonsela het die parlement se besluit verwelkom om die portefeulje-komitee van justisie aan te stel om verskeie bewerings oor haar kantoor te ondersoek. Dié bewerings is in 'n reeks anonieme briewe gemaak.

Sy het in Julie gevra dat 'n ondersoek gedoen moet word.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: thuli madonsela
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Danie Steynberg sê... Pravin ons is lankal verby die kruispad, waar was jy die laaste jare, hel so skrik jy wakker ne, vertel jou storie aan Zuma ook. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bryanston - 09:10 AM
    Road name: Ballyclare Drive Both Ways
    DELAYS through Bryanston
  • Wednesday Woodmead - 08:59 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS approaching the Woodmead Drive off-ramp
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

JAVA Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Business Analyst

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.