Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Madiba verloor sy sprankel' – Graça

2012-12-11 08:08
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Oudpres. Nelson Mandela se vrou, Graça Machel, het in 'n vroeëre onderhoud gesê dis hartseer om te sien hoe haar man se gesondheid agteruitgaan.

Sy het in 2009 aan die nuuskanaal eNCA gesê dis pynlik om hom te sien oud word.

Machel het in die onderhoud gesê ‘n mens verstaan dit moet gebeur, maar dis hartseer om die sprankel te sien verdof.

Die presidensie se woordvoerder, Mac Maharaj, sê mediese toetse op die oudpresident duur voort. Hy hou vol Madiba is in goeie hande.

Duisende Suid-Afrikaners het Mandela 'n spoedige herstel toegewens, nadat hy die naweek in die hospitaal opgeneem is.

Sapa het vroeër berig pres. Jacob Zuma het Madiba (94) besoek en gesê hy word goed versorg.

Dit is die tweede keer vanjaar wat die voormalige staatshoof in die hospitaal opgeneem word.

Mandela het nog nie in die publiek verskyn sedert Suid-Afrika in 2010 die Wêreldbeker-sokkertoernooi aangebied het nie.

– Mediabronne het vroeër berig dat die onderhoud met Machel Maandag gevoer is. Dit is nie korrek nie. Nuus24 vra om verskoning vir die ongerief.

Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: nelson mandela  |  graca machel
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
45 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mathata Fela sê... @Skim Witmens, from your post I derive you and the ANC are in agreement with regards to at least one issue and that is the extreme historic discrimination black people had to suffer that caused their current disposition of poverty, low levels of education, etc. Although both you and the ANC agree on the fact that extreme discrimination took place, you differ on the timing issue....They say it took place during apartheid and you say it took place during the creation of mankind...:) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.