Mac Maharaj muilband Mail & Guardian

2011-11-18 08:08
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Mail & Guardian is gedwing om gedeeltes van 'n ondersoekende berig uit te sny nadat hy deur Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, se prokureurs met kriminele vervolging gedreig is.

Dié berig sou in Vrydag se uitgawe verskyn.

Nic Dawes, redakteur van Mail & Guardian, het gesê die koerant sou inligting van 'n onderhoud van ingevolge artikel 28 van die Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag met Maharaj gevoer is, publiseer.

Dawes het Donderdagaand in 'n TV-onderhoud gesê: "Dit is baie duidelik dat Mac Maharaj vir die Skerpioene gejok het".

Die koerant sal Menzi Simelane, nasionale direkteur van openbare volging, versoek om die publikasie van die materiaal in volgende week se uitgawe toe te laat. Indien dié versoek afgekeur word, sal die "slegte wette" in die hof getoets word, het Dawes gesê.

Die brief van Maharaj se prokureur het na die Britse-poniekoerant News of the World verwys en die gevolge van "die gebruik van inligting wat onwettig bekom is", benadruk.

Dawes hou egter voet by stuk die koerant het nie 'n oortreding begaan nie.

"Ons glo dat ons elke reg het om die inligting te publiseer. Dit opper ernstige vrae oor die gedrag van 'n man wat namens die president praat."

Maharaj het in 'n verklaring gesê die koerant het die dokumente op 'n onwettige wyse bekom.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: mac maharaj  |  media

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.