MaNtuli swanger met Zuma se 21ste kind
2010-05-31 08:30
Kaapstad – Alhoewel niemand in die presidensie dit wou bevestig nie, word dit berig dat Pres. Zuma vir die 21ste keer pa gaan word, berig IOL News.
Volgens gerugte, is MaNtuli, die president se tweede vrou, swanger.
Naweekkoerante het vroeër berig dat Pres. Zuma en MaNtuli se verhouding op die rotse is.
Vriende en kollegas van MaNtuli het dié berigte afgeskiet, maar wel die 33-jarige MaNtuli se swangerskap bevestig.
Kliek hier vir die volledige storie.
Volg Nuus24 op Twitter.