Ma voor dogter doodgeskiet

2010-03-08 11:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n 58-jarige vrou is voor haar 14-jarige dogter in Lujecweni in Tsolo doodgeskiet, het polisie in die Oos-Kaap Maandag gesê.

Die vrou was Sondagaand rondom 21:30 by die huis toe ‘n onbekende man die deur oopgeskop en begin skiet het, het supt. Mzukisi Fatyela gesê.

“Hy het niks gesê voordat hy die skote gevuur het nie en ná dit het hy gevlug van die toneel,” het Fatyela gesê.

Volgens Fatyela het die polisie nie geweet wat die motief was nie. Hulle het patrone van ‘n 9mm-pistool op die toneel gevind.

Die meisie is nie beseer nie.

Die polisie is besig om ‘n saak van moord te ondersoek en niemand is nog in hegtenis geneem nie,

- Sapa



 

Lees meer oor: skietery  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Adele sê... Nolan - ek het van jou verwag om verskoning te vra vir jou plasing nie. Ek glo egter dat as Ina se seun kon praat, sou hy by sy ma gewees het op hierdie een - onthou - sy het immers vir Kotze gelos... en Kotze is 'n bobaas-manipuleerder. Alhoewel jou standpunt in general dalk korrek kan wees, dink ek dis misplaas op hierdie een geval. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.5 TD Hi-Trail XL Super Cab Dsl
2007
R 169,995.00

TOYOTA

Quantum 2.5 D 10-s Dsl Bus MY07
2011
R 319,900.00

MERCEDES-BENZ

C180 BE AVANTGARDE AT
2011
R 395,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.