Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ma vind dogter se lyk in vullisdrom

2012-10-06 12:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die lyk van 'n 21-jarige vrou is in 'n vullisdrom in Uitbreiding 24 van Jouberton gevind, het die polisie in die Noordwes Saterdag gesê.

"In hierdie stadium toon die voorlopige ondersoek dat die oorsaak van haar dood 'n hou met 'n stomp voorwerp teen die kop was, maar ons wag vir die uitslag van die lykskouing om dit te bevestig," het kapt. Amanda Funani gesê.

"Weens die warm weerstoestande in die provinsie het die lyk reeds begin ontbind. Die vullisdrom was na bewering in 'n spaarkamer in 'n huis weggesteek waar die slagoffer alleen gewoon het."

Funani het gesê die vrou se ma het haar Donderdagaand gebel en kon haar nie in die hande kry nie. Die ma het Vrydag na Jouberton gegaan en die lyk van haar dogter in die vullisdrom gevind.

"Die ma en haar bure het die huis deursoek en daar was 'n reuk wat uit die spaarkamer gekom het," het sy gesê.

'n Moordsaak is geopen en die ondersoek duur voort, het Funani bygevoeg.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
65 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris Barton sê... Ja neef, ou pienk frikkie het ons land vir 30 sikkels silwer aan die vyand verkoop. Nou moet ons in Taiwan en Australië ons heil gaan soek... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bramley - 07:23 AM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at High Road - POINTSMEN on duty
  • Wednesday North Riding - 07:23 AM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

JAVA Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Business Analyst

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.