Ma verkla haar seun wat haar motor 'leen'

2012-02-06 07:02
Tweets Share Share line Print

Pretoria – ’n Ma van Centurion het ’n saak by die polisie teen haar 16-jarige seun aanhangig gemaak nadat hy haar motor sonder toestemming gevat het en teen ’n hoë spoed van die polisie weggejaag het.

Hy het verskeie rooi verkeersligte verontagsaam voordat hy deur ’n duikklopper-onderneming se hek gejaag het.

Die polisielede het die seun, wat ligte beserings opgedoen het, uit die voertuig gesleep omdat hulle bang was die voertuig raak aan die brand.

Kapt. Brian Plaatjies, polisiewoordvoerder, het gesê sake van roekelose of nalatige bestuur en die gebruik van ’n voertuig sonder die eienaar se toestemming word teen die seun ondersoek.

Plaatjies het gesê die seun het Vrydagaand ’n rusie met sy ma gehad. Hy het haar rooi Daihatsu Terios gevat en by hul erf uitgejaag.

Die polisielede het gesien hoe hy teen ’n hoë spoed by hulle verbyjaag. Hy wou nie stilhou nie en hetverskeie verkeersligte en stopstrate verontagsaam.

Na wat verneem word, het die seun in ’n stadium teen soveel as 160 km/h deur Centurion se strate gejaag. In Rivierweg het die seun om ’n draai beheer oor die motor verloor, deur Centurion Panelbeaters se hek gejaag en teen ’n paal tot stilstand gekom.

Hy het ligte beserings opgedoen. Hy is nie in hegtenis geneem nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: padveiligheid  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
106 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.