Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ma vergiftig seuns, pleeg selfmoord

2013-02-25 15:37
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Vrou van Fourways, noord van Johannesburg, het na bewering haar twee seuns vergiftig voor sy selfmoord gepleeg het, berig Eyewitness News.

Beamptes is Sondag na die toneel ontbied en het verskeie selfmoordbriewe in die huis gevind.

Die seuns was 12 en 17 jaar oud, terwyl die vrou in haar 40's was.

Balan Muthan, polisiewoordvoerder, het gesê die kinders se ouers was vermoedelik geskei.

"Toe ons patrollievoertuie opdaag, was die pa op die toneel. Volgens inwoners het hy een van die seuns gaan oplaai en toe hy daar kom, het hy op die lyke van die ma en die twee seuns afgekom."

Muthan het gesê toksikologie-toetse sal gedoen word.

Geen gemene spel word vermoed nie.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
32 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Christo de Klerk sê... @Pacman... Skerp. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Berea - 12:54 PM
    Road name: Tudhope Avenue
    ACCIDENT at York Street - expect delays
  • Wednesday Midrand - 12:39 PM
    Road name: N1 Northbound
    VELD FIRE with poor visibility before the Samrand Road exit - turn on headlights, reduce speeds and drive with care
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.