Plaaslike amptenare moet nog in kennis gestel word oor of Shrien Dewani se appèl teen sy uitlewering na Suid-Afrika suksesvol was.
Dit blyk dat twee van Suid-Afrika se grootste sportverenigings onder dieselfde swendelaar in die Wes-Kaap deurgeloop het.
Durban – ‘n Ma het Woensdagoggend haar vier maande oue baba van ‘n hoë gebou in Durban afgegooi voordat sy self na haar dood gespring het, het KwaZulu-Natal se plaaslike polisie gesê.“’n Vrou het haar baba van die 11de verdieping van 'n gebou afgegooi en daarna van dieselfde vloer af gespring. Beide het gesterf,” het kapt. Khephu Ndlovu gesê.Die rede vir die vrou se optrede is op die stadium onbekend.-Sapa
As die parlement die Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale aanvaar, sal die Wes-Kaapse regering dit moontlik tot in die hoogste hof beveg.
Indien ’n nuwe voorgestelde wet op dranklisensies aanvaar word, sal swanger vroue en niemand in skoolklere toegelaat word om drank te koop nie.
Oos-Kapenaars op pad na Bloemfontein sal hul roete fyn moet beplan noudat slegs sekere voertuie oor ’n brug by Aliwal-Noord toegelaat word.
Wat presies is dit wat tieners motiveer om te begin rook?
Consol-glas stel ’n nuwe slim sonaangedrewe glaslamp bekend. Lees meer hier.
Jan Blohm gaan sy lewe omkeer ter wille van sy kleinding.
VIDEO: Kyk hier na ’n video van die onluste in Egipte ná ’n sokkerwedstryd.
Sy't gesukkel met insulien-weerstandigheid, maar só het sy eindelik die ekstra kilogramme afgeskud.
Lande in die suidelike halfrond geniet sonnige weer, só lyk dit in die noordelike halfrond.
Vetterige vis, soos sardientjies en vars tuna, is goed vir die gesondheid, skryf Gerda Gesond.
In 'n ski-dorpie in Oostenryk vind SARIE een van Kurt Darren se grootste aanhangers.
Henk sê... na analeiding van die skrywe dink ek dis tyd dat die afrikaner wakker skrik. mandela is nie die engeltjie wat julle wil glo hy is nie. hy is wat sy beeldpoetsers hom voorgehou het om te wees. hou op glo in "wat mandela wou gehad het" as dit dan so is, waarom tree hy nie tussenbeide nie? hy gee net soveel om vir die afrikaner as wat de klerk en sy gespuis omgegee het toe hulle die afrikaner verraai het. Lees die storie...
Sir Lowry's Pass - 08:11:49 AM OFF-PEAK ROADWORKS - left hand lane closed on the foot of Sir Lowrys Pass from 9am until 3pm Nog verkeersverslae
Cape Town, South AfricaCME RecruitmentR15000 - R20000
Johannesburg, South AfricaEvolution RecruitmentMarket Related
Kya Sand, South AfricaKey RecruitMarket Related
318i (E46)2003R 119,995.00
S40 2.4i Geartronic2005R 169,000.00
Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl2006R 249,995.00
Houses R 8 000 000
Houses R 2 750 000
Houses R 2 000 000
Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.
Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.
Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.
Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.
Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.
Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!