Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ma dood, kind beseer ná taxi hul tref

2012-09-24 21:08
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Vrou is Maandag dood en haar dogter is beseer nadat hulle deur ‘n taxi in Durban raakgery is, het nooddienswerkers gesê.

“Die kind het glo in die pad ingehardloop en die ma het die kind probeer gryp toe hulle omstreeks 17:00 deur die taxi getref is,” het Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, gesê.

Met paramedici se aankoms op die toneel was die ma reeds dood weens die beserings wat sy opgedoen het.

Die kind het ligte beserings opgedoen en is deur nooddienswerkers behandel voordat sy na die Addington-hospitaal geneem is.

Die ongeluk het op Alice- en Field-straat plaasgevind.

Die polisie ondersoek die voorval

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Afrikaner Gewete sê... Die DBV keur nuwe eiernaars baie streng en gewoonlik word die hond gesteriliseer. Die diewe wou seker die hond kry VOOR laasgenoemde operasie plaasvind en sy agressie dalk afneem. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 10:23 AM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    DELAYS between the M21 and Hornsnek Road
  • Thursday Crown - 10:10 AM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS approaching Press Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.