Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ma dalk ook vervolg ná sangoma met 13-jarige trou

2013-02-05 10:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Meer verdagtes kan dalk vervolg word vir hulle betrokkenheid by die huwelik van ‘n 13-jarige meisie van Limpopo en ‘n 57-jarige sangoma, het die polisie in Limpopo Dinsdag gesê.

“Ons het die ondersoek uitgebrei en dit duur voort... daar kan nog mense wees wat in verband met die saak aangekla word,” het ‘n polisiewoordvoerder, brig. Hangwani Mulaudzi, gesê.

Hy het ook gesê die tiener, wat ‘n epilepsielyer is, is na ‘n plek van veiligheid in Polokwane geneem.

Die Sangoma is op 23 Januarie in hegtenis geneem nadat ‘n inwoner hom glo by maatskaplike dienste verkla het. Aanklagte teen hom is later teruggetrek, aangesien die meisie se ouers toestemming vir die huwelik gegee het.

Die meisie se ma het glo gesê die sangoma het haar dogter twee jaar lank behandel en haar van haar epilepsie genees.

Die sangoma het later gesê die meisie se voorvaders pla haar en sy moet aanhoudend gemonitor word. Hy het toe aangebied om met haar te trou.

‘n Saak van statutêre verkragting is intussen weer teen die sangoma aanhangig gemaak.

Mulaudzi het gesê die kind se ma kan tereg staan op twee moontlike aanklagte – een van nalatigheid en ‘n ander omdat sy die kind toegelaat het om ‘n seksuele verhouding met ‘n ouer man te hê.

Die nasionale vervolgingsgesag sal besluit of die ma aangekla sal word, het Mulaudzi gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: sangomas
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gary Loney sê... Dit is baie interessant om op te let dat die ENIGSTE "noue ontkominge" wat in die laaste tydjie ondervind was....op gehuurde vliegtuie gebeur het en GLADNIE op lugmag vliegtuie nie!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Senior Internal Auditor

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R410000 - R510000

Treasury Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.