Ma, baba dood in vloede

2010-01-26 17:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die liggame van ‘n vrou en haar ses maande oue baba is Dinsdag gevind nadat hul huis deur vloede in Tembisa Phomolong-informele nedersetting, oos van Johannesburg, weggespoel het.
 
‘n Span van die rampbestuur en die polisie het hul liggame langs die stroom in Esangweni, vier kilometers vanaf Phomolong gevind, het Zweli Dlamini, woorvoerder van die Ekhurleni munisipaliteit gesê.

Die ma en kind, wat sedert Maandagaand vermis word toe kitsvloede die area getref het, is 100m van mekaar af gevind. 

Volgens Dlamini het die vrou se man dit reggekry om twee ander kinders te red, maar hy kon nie by sy vrou en baba uitkom nie.

Hy het gesê die munisipaliteit werk hard om alternatiewe akkomodasie vir ongeveer 200 hawelose inwoners te vind.

Intussen is Atlas-weg in Benoni gesluit tot verdere kennisgewing weens die vloede. Volgens Dlamini kan die pad vir ‘n dag of twee gesluit wees.

- Sapa
 

Lees meer oor: vloede

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Legend, het jy jou pille gekry. Ek het amper van my stoel af geval Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.