Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Noordwes: Ma hang haar, 4 kinders dood

2012-12-03 11:24
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Vrou se lyk het aan ‘n boom gehang terwyl haar vier kinders se lyke in ‘n plakkershut in Skeerpoort gevind is, het die polisie in die Noordwes gesê.

Lt.kol. Sabata Mokgwabone sê die kinders se pa het op hul lyke afgekom. Die kinders was onderskeidelik drie maande, twee, sewe en tien jaar oud.

“Die vrou is sowat een kilometer van Schaumburg gevind... sy het aan ‘n boom gehang met ‘n rooi lap om haar nek.”

“Hulle [die kinders] het op die vloer geslaap in dieselfde kamer waar hul ma met die baba op die bed geslaap het,” het die polisiewoordvoerder gesê.

Die motief vir die voorval is nie bekend nie.

Intussen het die polisie in ‘n verklaring gesê ‘n moontlike moord/selfmoord word ondersoek.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: gesinsmoorde
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mikesh Bhaskar sê... Its the media24 staffmember/commentator that manipulates the ratings Knersis. Dont mind him he escaped from the loonybin an got a job at media24. But I challenge him to leave more thumbs down. The coward. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 14:53 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching the Doornpoort Toll Plaza
  • Thursday Irene - 14:45 PM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    DELAYS at Main Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.