Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

MTN sal samewerking gee in korrupsie-ondersoek

2012-06-06 10:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die MTN-groep sal in die ondersoek, wat verband hou met 'n selfoonlisensie in Iran, sy volle samewerking aan die Valke gee, het ‘n beampte Dinsdag gesê.

“Soos ons voorheen gesê het, duld MTN geen korrupte of onetiese praktyke nie,” het die groep se woordvoerder, Xolisa Vapi, in ‘n verklaring gesê.

Hy sê MTN se raad van direkteure het die Hoffmann-komitee aangestel om ‘n onafhanklike ondersoek te doen oor die aantygings wat deur die Turkse selfoonoperateur Turkcell gemaak is.

Die ondersoek volg op ‘n siviele eis van $4,2 miljard (sowat R35,8 miljard) wat in Maart deur Turkcell ingedien is.

Turkcell het MTN daarvan beskuldig dat hy Irannese en Suid-Afrikaanse beamptes met geld en beloftes van verdedigingstoerusting omgekoop het om die lisensie, wat oorspronklik aan Turkcell toegeken is, te wen.

MTN het vroeër ook onder skoot gekom ná dokumente gevind is wat glo toon dat die Iranse selfoonnetwerk waarin hy 'n groot aandeel het, gesofistikeerde Amerikaanse rekenaartoerusting bekom het – dít ten spyte van sanksies wat die verkoop van Amerikaanse tegnologie aan die land verbied.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: mtn  |  korrupsie  |  valke
VOLGENDE OP NUUS24X

Wilde skietery in Krugerpark

25 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jurie Vermeulen sê... Sterkte Andrew, hoop net nie dit is van die mense wat deel geneem het aan jul operasie wat jou raak geskiet het nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
  • Saturday Pretoria - 10:28 AM
    Road name: Madiba Street
    ROAD CLOSED for roadworks from Lilian Ngoyi Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.