M-Net kry boete oor gruweltonele

2011-01-07 09:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - M-Net is met R5 000 beboet nadat ’n advertensie met afstootlike tonele uit gruwelflieks in gesinstyd uitgesaai is.

Dit het drie klagte op een dag by die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (Ukksa) tot gevolg gehad.

“Hoe verduidelik ek aan my vyfjarige kind wat die gedrogte is wat sy pas moes aanskou” wou ’n klaer weet.

Volgens dié persoon bevat die advertensie ook ’n toneel van ’n vrou in ’n stort wat haar hare was en oomblikke later aangeval word deur ’n hand wat by haar kop uitkom.

Die advertensie is op 13 Oktober verlede jaar net ná 18:00 uitgesaai.

Volgens Ukksa het M-Net die advertensie uitgesaai met die oog op ’n gruwelfliekfees later daardie maand op M-Net.

Volgens M-Net was ’n “interne fout” die oorsaak vir die uitsending van die advertensie in daardie tydgleuf.

“Dit bevat tonele uit verskeie gruwelflieks. Nadat ons dit hersien het, het ons interne klassifikasiespan besluit dat dit net ná 21:30 uitgesaai mag word.

“Die uitsending 18:00 was ’n fout deur ’n skeduleerder wat nie by ons besluit gehou het nie,” lui M-Net se kommentaar.

Volgens Ukksa kan kinders negatief deur sulke beelde geraak word.

“Dié negatiewe emosionele en sielkundige impak kan slegte en selfs blywende gevolge vir die kind inhou.”

Lees meer oor: mnet  |  televisie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.