Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lyk van onbekende meisie in Cradock-skoolbus gevind

2012-07-24 23:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Nóg skokkende besonderhede het aan die lig gekom toe die uitkenning van lyke van die busongeluk naby Cradock begin het.

Die liggaam van 'n jong meisie, wat ongeveer sewe jaar oud was, is in die skoolbus van die Cradock laerskool gevind, maar onderwysers het volgehou dat sy nie 'n leerling by die skool was nie.

Dit het toe aan die lig gekom dat die meisie 'n passasier in die minibus-taxi was en dat sy waarskynlik uitgeslinger is en in die skoolbus geland het toe die twee voertuie gebots het.

Hilgard Matthews, die departement van vervoer se eksterne kommunikasie direkteur, het Dinsdag 'n beroep gedoen op families wat geliefdes vermis om die polisie in Cradock te skakel.

Volgens ooggetuies was die Mtwana Tours-minibus vanaf Kaapstad na Mthatha onderweg toe dit probeer het om 'n ander voertuig verby te steek en teen die aankomende 60-sitplek skoolbus gebots het.

Minstens 17 mense is in die ongeluk dood.

Volgens die eienaar van Mtwana Tours, TP Mtwana, het die bestuurder sowat 'n uur voor die ongeluk by sy mede-bestuurder oorgeneem.

Hy het gesê die mede-bestuurder is in 'n kritieke toestand in die hospitaal.

"Ek wil graag namens Mtwana Tours jammer sê aan al die families en my medelye betoon. Ons veroordeel onverantwoordelike bestuurders te sterkste."

Die Cradock laerskool se adjunk-hoof, Alfie Blume, is besig om in die Greenacres-hospitaal aan te sterk.

Nog 'n onderwyser, Jacques de Meillon, het Dinsdag 'n operasie in Bloemfontein ondergaan. Sy vrou, Ursula, het gesê hy is stabiel.

Die skoolhoof Wimpie van der Merwe en die 10-jarige Stephanus Cornelius Ferreira het op die toneel beswyk.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: cradock  |  busongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
39 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Finance Manager

Johannesburg
The Personnel Concept
R700000 - R900000

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.