Lyk sonder liggaamsdele gevind

2010-08-05 18:16
Tweets Share Share line Print

Durban – ‘n Lyk sonder ‘n arm en been is in Verulam gevind, het die polisie in KwaZulu-Natal Donderdag gesê.

“Die lyk is in dieselfde gebied gevind waar ‘n tradisionele geneser in hegtenis geneem is. ‘n Arm en been is in sy huis gevind,” het kapt. Thulani Zwane gesê.

Die tradisionele geneser is Dinsdag in hegtenis geneem.

Zwane het gesê die lyk sonder ‘n regterarm en -been is Woensdag gevind.

“Die man wat dood is, is in die gemeenskap bekend as iemand wat aan ‘n verstandelike siekte ly. Sy lyk is langs sy huis gevind.”

Zwane het gesê die polisie vermoed dat die man vir sowat twee dae doof was.

Hy het gesê die tradisionele geneser is aangekla en sal na verwagting Vrydag in die Verulam-landdroshof verskyn.

‘n Moordsaak word ondersoek, maar niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: misdaad

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.