Louise se ma: 'Ek sal jou nie vergewe'

2011-10-14 14:14
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die bedroefde ma van Louise de Waal het gesê sy sal die man wat haar dogter ontvoer en vermoor het, nooit vergewe nie.

Louise is Woensdag ontvoer toe sy op pad skool toe was. Haar verbrande lyk is later in Magaliesburg gevind en kon slegs deur haar juwele uitgeken word.

Cherise de Waal het kort ná die verdagte se inhegtenisneming aan Eyewitness News gesê sy sukkel om te beskryf hoe sy voel.

"Ek wil hê hy moet ly soos my dogter gely het."

Sy het gesê hoewel die verdagte in hegtenis geneem is, sal dit nie haar dogter terugbring nie.

"Dit bring my geen troos nie."

Die man het Louise na bewering ontvoer en vermoor en aan die polisie gesê hy het "gehou van hoe sy lyk", het Times Live berig.

Die man is onder polisiebewaking na Gauteng gebring en sal Maandag, op aanklagte, insluitend twee aanklagte van moord en "verskeie aanklagte van ontvoering, verkragting en seksuele aanranding" in die hof verskyn, het ao. Peet du Toit, ondersoekbeampte, gesê.

Du Toit het gesê die ander aanklagte moet nog gefinaliseer word.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lewer kommentaar op hierdie artikel
72 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.