Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lotz-saak: deskundige oor afdruk gepols

2010-12-08 18:12
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - ‘n Voormalige forensiese deskundige van die polisie is Woensdag daarvan beskuldig dat hy ‘n “totaal misleidende” verslag gegee het oor skoenafdruk-bewyse in die Inge Lotz-moordsaak.

Die kenner, Bruce Bartholomew, het getuig in die voormalige beskuldigde van die moord op Inge Lotz, Fred van der Vyver, se R46 miljoen-eis weens onregmatige vervolging teen die minister van polisie.

Hy het in die Kaapse Hooggeregshof getuig hy was oortuig dat ‘n bloedmerk op die badkamervloer van Lotz se woonstel in Stellenbosch ooreengestem het met ‘n skoen wat aan Van der Vyver behoort het.

Die polisie het ingestem om te betaal vir sy reis na Amerika om met die wêreldbekend skoenafdruk-deskundige Bill Bodziak te konsulteer. Hy het gesê Bodziak het gemeen daar was ‘n “goeie kans” dat ‘n ronding in die bloedmerk deur dié skoen veroorsaak is.

Hy en Bodziak kon egter nie ‘n skoenafdruk produseer wat die merke pas wat na bewering deur sandkorrels in ‘n ronding van die sool gemaak is nie.

Bartholomew het gesê hy het nie die indruk gekry dat Bodziak dink hy probeer so te sê bloed uit ‘n klip tap nie.

Hy het verstaan Bodziak het in ‘n mate met hom saamgestem, maar dat Bodziak gevoel het hy moet “baie versigtig” oor die sandkorrels wees.

Bartholomew het gesê hy het na Suid-Afrika teruggevlieg en was tevrede dat die skoen by die bloedmerk gepas het en dat hy die sandkorrels as “bykomende identifiserende kenmerke” kan gebruik.

Onder kruisondervraging deur Van der Vyver se regsverteenwoordiger, adv. Dup de Bruyn, het hy erken ‘n verslag oor sy besoek aan Bodziak het geensins Bodziak se twyfelinge oor die sandkorrels genoem het nie.

“Die verslag is in hierdie verband totaal misleidend,” het De Bruyn gesê.

Toe Regter Anton Veldhuizen hom vra of hy kan sê hoekom hy nie vroeër dié kwessie opgehaal het nie, het Bartholomew gesê: “Nee, ek kan nie.”

“Sou jy saamstem dat dit iets baie belangrik is?” het Veldhuizen gevra.

“Dit is korrek,” het Bartholomew gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dave Du Plessis sê... 2 Lewenslange vonnisse. Opeenvolgend behoort dit te wees en nie gelyktydig nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

Midrand
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Costing Manager

Midrand
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.