'Los Mbeki uit' - Malema

2009-11-17 02:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC jeugliga sal nie toelaat dat voormalige president Thabo Mbeki aangekla word van massamoord nie, het die jeugliga-president, Julius Malema, Maandag gesê.

Dit volg nadat Buti Manamela, die nasionale sekretaris van die Jong Kommuniste-liga, gesê het dat Mbeki en die voormalige minister van gesondheid, Manto Tshabalala-Msimang, verskeie MIV-positiewe mense toegang geweier tot antiretroviale middels terwyl hulle in die regering betrokke was.

Manamela het ‘n beroep gedoen dat die twee van hulle van massamoord aangekla moet word.

“Ons moet nooit ons leiers opgee nie,” het Malema Maandagaand by ‘n gala-ete van die Pan-Afrika-jeugliga by Emperor’s Palace in Boksburg gesê.

“Thabo Mbeki mag foute gemaak het, maar ons kan hom nooit aankla nie.”

“Ons moenie een van ons eie mense aankla nie. As ons dit toelaat, sal dieselfde ding met Mugabe gebeur en dieselfde sal met Zuma gebeur en as jy weer sien gaan hulle vir jou kom,” het Malema gesê.

- Sapa


 

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.