Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lonmin-slagting: Polisie móés hulself beskerm

2012-08-17 07:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die polisie het in 'n verklaring gesê sy beamptes by die Lonmin-myn in Marikana in die Noordwes móés geweld gebruik om hulself te beskerm.

"[Beamptes van die] Suid-Afrikaanse polisiediens is met verskeie wapens, insluitend vuurwapens, wreed aangeval deur die groep," het kapt. Dennis Adriao, polisiewoordvoerder, gesê.

"Die polisie is uit selfverdediging gedwing om geweld te gebruik."

Altesaam 25 mense is dood in die skietery, het die departement van gesondheid Vrydag gesê.

"Die dodetal staan op 25," het Tebogo Lekgethwane, provinsiale woordvoerder van gesondheid, gesê.

Adriao het gesê die geweld volg ná uiters onsuksesvolle onderhandelings deur die polisie om die swaar gewapende groep op 'n koppie te ontwapen en uiteen te jaag.

"Die uiteinde was dat verskeie individue doodgeskiet en ander beseer is."

Genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, en ander senior beamptes van die bestuur was tot Donderdagaand laat op die toneel, het Adriao gesê.

'n Mediakonferensie sal Vrydag om 11:30 by die Lonmin-opleidingsentrum gehou word.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
37 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... Beste Skim, 'rassis' is een woord wat te pas en te onpas werd, wordt en zal worden gebruikt. Daar zijn al vele vele onschuldigen over de gehele wereld door naar de filistijnen geholpen op allerlei manieren. Over het algemeen is de "anti rassist" zelf uitgegroeid tot een pure rassist van het zuiverste water. Geen enkel ras op de wereld heeft het recht op grond van 'leedmonopolie, het alleenrecht op ellende) andere rassen te domineren. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Cost Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R380000 - R400000

Direcctor of Finance

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R1200000 - R1700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.