Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lonmin: Rouklaers sak inmekaar

2012-08-23 13:41
Tweets Share Share line Print

Rustenburg – Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het chirurgiese handskoene aangesit en gehelp om rouklaers  wat by ‘n gedenkdiens in Marikana in die Noordwes ineengestort het, te behandel.

Paramedici het hul hande vol gehad toe rouklaers emosioneel geraak het gedurende die diens vir 34 mynwerkers, wat ‘n week gelede in die gebied in ‘n skietery met die polisie gesterf het.

Meer as 1 000 Wonderkop-inwoners en talle geestelikes het in ‘n markiestent naby die informele nedersetting bymekaargekom.

Die SABC berig die regering het sy gedenkdiens afgestel om die gemeenskap se diens by te woon.

Floyd Shivambu (voormalige woordvoerder vir die ANC se jeugliga), Nathi Mthethwa (minister van polisie), Collins Chabane (minister in die presidensie), Motsoaledi, Richard Baloyi (minister van samewerkende regering), Thandi Modise (premier van die Noordwes) en die burgemeester van Rustenburg, Mpho Khonou, het die diens bygewoon.

Thabo Makgoba, Anglikaanse aartsbiskop, het vir die roubeklaers gesê geweld sal nooit ‘n probleem oplos nie.

“Laat ons nie mekaar dood maak nie... vergewe, moenie wraak neem nie.”

Dis ook hoogtyd dat politici ophou om die tragedie te gebruik om politieke punte aan te teken, het hy gesê.

Rouklaers kon tydens Makgoba se spreekbeurt nie teen die emosie veg nie. Sommige het geskree en gehuil.

Volg Nuus24 op Twitter   

- SAPA

Lees meer oor: lonmin-slagting
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
55 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jerry Springer sê... TRIP ja laat dink my aan die ou wat golf gespeel het op die baan , toe kom die begrafenis stoet verby ,die man gaan staan en haal sy hoed af.sy friend se jong jy is rerig n christen en die ou se onthou ek was 50 jaar met haar getroud. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.