Lolly se vrou, bestuurder in hof oor Teazers

2012-02-09 11:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Demi Jackson, vrou van die vermoorde Teazers-baas, Lolly Jackson, en ‘n Durbanse bestuurder stry in die hof oor die Teazers-handelsnaam, het ‘n koerant berig.

Volgens The Star beweer Shaun Russouw dat hy die Teazers-gebou in Durban besit. Russouw is een van die vier bestuurders wat verskeie Teazers-franchises in die land bestuur.

Hy het ook beweer dat hy die helfte van die Teazers-logo en die handelsnaam besit.

Me. Jackson en twee van haar kinders, Samantha and Manoli, het Russouw met ‘n dringende aansoek in die Durbanse hooggeregshof teengestaan.

Hulle wil die finansiële besonderhede van Teazers se Durbanse tak hê of dat die hof ‘n likwidateur vir die tak aanstel en hulle die helfte van die wins gee.

Daar word ook ‘n aansoek om 'n uitsettingsbevel vir Teazers in Durban gedoen.

Russouw beweer hy het ‘n ooreenkoms met mnr. Jackson gehad dat hy die 50% eienaar van die Teazers Comedy and Revue bar sal wees, maar dit is nooit amptelik gemaak nie.

Mnr. Jackson is in Mei 2010 doodgeskiet.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: lolly jackson

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

frankflower sê... Naar, Pienaar, Kotze... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.