Lisensiekantore in Jhb gesluit

2009-10-08 13:23
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Lisensiekantore en toetssentrums in Johannesburg is Donderdag gesluit weens ‘n "werkersvergadering", het die metropolisie gesê.

“Toetssentrums en kantore is weens dié vergadering gesluit omdat stasie-amptenare sonder mannekrag sit,” het insp. Edna Mamonyane gesê.

Volgens Mamonyane het dié vergadering Woensdag begin en is die aard daarvan nie bekend gemaak nie.

Sy sê sy kan nie bevestig of dit ‘n protes teen Chris Ngcobo se terugkeer die Johannesburgse metropolisiehoof is nie.

"Ons het geen kennisgewing van ‘n staking ontvang nie,” het sy gesê.

Ngcobo is onlangs deur die Johannesburgse stadsraad van skuld gesuiwer van wangedrag en het sedertdien na sy amp teruggekeer. Dit het die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (Samwu) aangespoor om te staak.

Ngcobo is geskors weens beweerde korrupsie en ongerymdhede, maar het ná die afloop van ‘n ondersoek na sy pos teruggekeer.

- Sapa
 

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.