Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Linkin Park-slagoffer se naam bekend

2012-11-09 12:42
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die vrou wat die week in ‘n fratsongeluk voor Linkin Park se konsert by die Groenpunt-stadion in die Moederstad gesterf het, se naam is uitgereik.

Cape Argus berig Florentina Heaven Popa, ‘n hotelbestuurder by die V&A Waterfront, het in ‘n hospitaal beswyk nadat steierwerk op haar geval het.

Volgens Cape Times was Popa (33) oorspronklik van Roemenië, maar het ses jaar gelede Kaapstad toe getrek nadat sy verlief op die stad geraak het.

Sy het by die One&Only Hotel by die Waterfront gewerk.

Popa is dood en 20 ander mense het beserings opgedoen toe sterk winde 'n struktuur buite die stadion omgewaai het.

Volg Nuus24 op Twitter 

Lees meer oor: linkin park
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Kaspaas Breekwater sê... Ja Kots, nogal 'n vreemde verskynsel die, ek het ook al agtergekom dat sodra ek iemand in Duits antwoord, word my kommentaar binne 'n uur verwyder of gerapporteer. Mens het seker dalk 'n hoer aansien as jy eerder Engels op 'n Afrikaanse forum praat as Duits. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 09:57 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
  • Wednesday Benoni - 09:51 AM
    Road name: Tom Jones Street Southbound
    SLOW TRAFFIC through central Benoni
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.