Lewenslank vir hamermoordenaar

2011-10-31 14:26
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Man wat 'n teller in 'n poskantoor in Johannesburg met 'n hamer by haar werkplek doodgeslaan het, is Maandag tot lewenslange tronkstraf gevonnis, berig Beeld.

Mark Makhubela is Vrydag skuldig bevind aan die moord op Magda Frazer in Januarie vanjaar.

Beeld het destyds berig veiligheidsbeamptes van die Highlands-Noord-poskantoor in die Balfour Park-winkelsentrum in die noordooste van Johannesburg het op kringtelevisie ’n man gesien wat die agterdeur van die poskantoor oopsluit.

“Hulle het die man as ’n poskantoorwerker geïdentifiseer en hulle nie verder daaraan gesteur nie.”

Frazer se man het haar dié dag om 06:30 by die werk afgelaai en Maganedisa het gesê sy is by die voordeur in. Die rowers het vermoedelik niemand so vroeg daar verwag nie.

Mike Sears van die gemeenskapsbeveiligingsorganisasie CAP het gesê ’n klant wat later by die poskantoor opgedaag het en nie kon inkom nie, het die winkelsentrum se veiligheidsbeamptes laat weet iets skort.

“Lede van CAP en die polisie het gaan ondersoek instel en op mev. Frazer se lyk afgekom.”

Kringtelevisiekameras in die poskantoor het die moord verfilm, het Sears gesê. Dit wys hoe Frazer herhaaldelik met ’n hamer geslaan word.

Een van die twee mans wat by die voorval betrokke was, is as ’n deeltydse werknemer van die poskantoor geïdentifiseer.

Die beeldmateriaal wys die mans het die poskantoor kort ná Frazer binnegekom.

– Lees hier meer.   

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: misdaad  |  hof  |  moorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.