Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lewenskostes dra by tot selfmoord in SA

2012-09-11 11:24
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Suid-Afrika se depressie- en angsgroep (Sadag) sê hy glo toenemende werksverliese en stygende lewenskostes veroorsaak dat meer Suid-Afrikaners selfmoord oorweeg.

Sadag sê die groep ontvang daagliks meer as 400 oproepe van mense wat onder druk of oorweldig voel.

Eyewitness News berig omtrent 23 mense pleeg elke dag selfmoord, terwyl nog 230 mense hul eie lewens probeer neem, maar nie daarin slaag nie.

Cassie Chambers van Sadag sê talle mense sukkel om tydens moeilike finansiële tye kop bo water te hou.

“Baie mense is in desperate situasies en ‘n geestesiekte is dalk nie eers by hulle gediagnoseer nie, maar hulle bevind hulself in ‘n baie donker plek...”

Volg Nuus24 op Twitter  

Lees meer oor: sadag  |  selfmoord  |  werkloosheid  |  depressie  |  stres  |  angs
VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

2013-05-21 18:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Soetste jy is reg die Geiduimman erken dat hy duime manipuleer. Dat hy nou seg hy is 99% onskuldig? Mens doen dit of jy doen dit nie jy kan nie 99% skuldig of onskuldig wees nie, mens is skuldig of onskuldig. Gielduim jy is 'n gemene gemors van 'n ding. Kleinmannetjie sindroom of skuif jy dit na jou denkbeeldige maatjie toe? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 06:34 AM
    Road name: Sefako Makgatho Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC approaching Moloto Road
  • Wednesday Meadowbrook - 06:33 AM
    Road name: Edenvale Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Herman Street - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Clearing and forwarding Sales Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Sales Manager

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.