Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lenasia-drama: Juju ook in hof

2012-11-23 12:18
Tweets Share Share line Print
Video - Nog huise in Lenasia gesloop
Nog slopings word beplan vir Lenasia. Dit kom na daar Maandag 35 huise gesloop is. Volgens Gauteng se departement van behuising is die huise onwettig op grond gebou wat die regering besit. KYK
 

Johannesburg – Inwoners van Lenasia het Julius Malema toegejuig toe die geskorste leier van die ANCYL die stad se volgepakte hooggeregshof binnegestap het.

Die inwoners het geskree: “kgale rego emetsi” (ons het ‘n lang tyd vir jou gewag).

Ander het gefluister: “Ons gaan hierdie saak wen... as Julius hier is.”

Hulle het foto’s geneem en vir hom gestaar.

Lenasia-inwoners wag om hul lot te hoor in verband met hul huise wat onwettiglik gebou is. Die saak betrek Gauteng se departement van behuising en Suid-Afrika se Menseregtekommissie.

Die MRK, wat die inwoners verteenwoordig, sal aanvoer dat menseregte geskend is toe die slopings twee weke gelede begin het.

Die departement het aangevoer die huise is op grond wat die staat besit, gebou en op ‘n onwettige wyse verkoop.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: julius malema  |  lenasia
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... Zo te zien hebben vele zwarten ook geen fiducie in de rechtsstaat. Kan een Boer niet klassenjustitie naar voren brengen als hij eerder schiet dan een aanvaller en vervolgens wel vinnig op de huid wordt gezeten door de rechter ? Ter zelfverdediging altijd raak schieten en mond dichthouden. Zelfverdediging is een gevolg van een aanval als gevolg van nalatig veiligheidsbeleid van de nalatige ANC regering. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Edenvale - 18:56 PM
    Road name: N3 Northbound
    Accident before Linksfield Road, queuing traffic through Gilloolys Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.