Leigh Matthews se lyding spook steeds

2012-01-26 09:38
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Leigh Matthews se ouers sê hulle kan steeds nie slaap nie as hulle dink aan wat sy deurgemaak het nie.

“Dit is wat my wakker hou in die aande – om te dink aan die lyding wat sy moes deurmaak,” het Rob Matthews Woensdag gesê.

“Hoe durf hy vir ons vertel hy het ons dogter in daardie tyd vertroos?”

Sharon Matthews het haar man ’n bemoedigende druk op die arm gegee en aan joernaliste gesê: “Sy moes so bang gewees het.”

Sy meen Moodley is die klassieke voorbeeld van ’n sosiopaat.

Die Matthewse vind dit baie moeilik om weer ná soveel jaar in dieselfde hof as hul dogter se moordenaar te wees en na sy “bisarre” aantygings te luister.

Mnr. Matthews het gesê hy glo nie Moodley se nuwe weergawe nie. “Maar hy is baie oortuigend, en dit maak my bang.”

Me. Matthews meen daar is gedeeltes van die nuwe weergawe wat moontlik waar kan wees, maar glo nie dwelmhandelaars het hom afgedreig nie.

Volgens die Matthews-egpaar sal hulle dié hoofstuk in hul lewe eers kan afsluit sodra al die mense betrokke by hul dogter se moord vasgetrek is.

Moodley se pa, Stephen Moodley, het die hofverrigtinge ook Woensdag bygewoon. 

Volg Nuus24 op Twitter 

- Beeld

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.