Leerlinge steek skool aan die brand

2010-04-14 16:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vier leerlinge sal Woensdag in Malmesbury in die landdroshof verskyn nadat hulle glo drie klaskamers by hul skool aan die brand gesteek het, omdat die skool oorvol was.

Volgens Henry Durant, polisiewoordvoerder, het die polisie die area rondom Hoërskool Naphakade gepatrolleer om te verhoed dat soortgelyke voorvalle plaasvind.

Verskeie leerlinge het glo Dinsdagaand die skool se geboue aan die brand gesteek omdat hulle na bewering klaskamers met Laerskool-leerlinge moes deel.

“Die situasie is onder beheer en die skool het weer Woensdagoggend sy deure oopgemaak. Die skoolkinders is op die perseel en klasse verloop soos normaal,” het Durant gesê.

Donald Grant, die Wes-Kaapse minister van onderwys,  het die voorval afgekeur en gesê daar is reeds planne om ‘n nuwe hoërskool in die omgewing te bou.

“Die aggressiewe optrede deur die leerlinge was nie net onwettig nie, maar heeltemal onnodig. Ons het lankal reeds besluit om ‘n nuwe skool in die area te bou,” het Grant gesê.

Die vier leerlinge, onderskeidelik 21, 20, 18 en 16 jaar oud, is aangekla van publieke geweld en brandstigting.

- Sapa
 

Lees meer oor: brandstigting

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.