Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Leerling skenk geboorte by skool

2012-08-03 11:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Graad 11-leerling wat haar swangerskap verberg het, het by die Marburg- sekondêre skool in Port Shepstone, KwaZulu-Natal, geboorte geskenk, het ‘n koerant berig.

The Witness berig die ‘n skolier het die skoolhoof in kennis gestel toe die 17-jarige meisie erge pyn verduur het.

Sihle Mlotshwa, woordvoerder vir die departement van onderwys in KwaZulu-Natal, sê paramedici is gekontak, maar hulle het nie opgedaag nie. ‘n Dokter is toe ontbied.

Die koerant berig die tiener het in die siekeboeg geboorte geskenk.

Mlotshwa sê die onderwysers was nie bewus van haar swangerskap nie.

Volg Nuus24 op Twitter  

Lees meer oor: geboortes  |  swangerskap
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

tiaan.vanderberg.75 sê... Legens, "u suggereer hierdeur dat die res van ons wat nie afrikaanspratende ,wit voortrekkerafstammelinge en protestant is ,val in die kategorie van onbeskofte ,verkragters ,rowers en dies meer .bollie man ." Ek stem saam met jou dat Anna se moontlike suggestie dat jy n verkragter, rower en dies meer is, ongegrond is. Maar dat jy n besondere onbeskofte individu is wat geen respek het vir ander mense, hul geloof en hul sienings nie staan soos n paal bo die water uit. Tone it down. Jy sal verstom wees hoeveel meer krag jou meninings sal he as jy net respek aanleer en ophou om so kwaad vir die wereld te wees. Lekker aand. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.