Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Leerders wag steeds op uitslae

2013-01-05 07:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Heelparty kandidate wat in 2012 die nasionale matriek­eksamen deur private of tuisskoolinstellings geskryf het, wag steeds op hulle volledige uitslae, het die dagblad Beeld berig.

Die koerant het verskeie klagtes van ouers gekry wat woedend hieroor is.

Talle kandidate het byvoorbeeld nog nie hul punte in Engels gekry nie, het Fanie Jacobs, ’n ouer van ’n leerling wat deur die Centurion Christian School eksamen geskryf het, gesê.

By ander sentrums het leerlinge nie punte in wiskunde en rekenaartoepassingstegnologie gekry nie.

Jacobs het gesê die hantering van private kandidate se eksamens was ’n “reuse-gemors," en meen dit "dra by tot depressie en selfmoordneigings as kandidate wat hard gewerk het nie saam met die ander hul uitslae kry nie”.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: matriekuitslae
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Joexxi sê... Lank lewe Apartheid. Mag daar 'n bus val vir die een. AMEN. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Kyalami - 08:50 AM
    Road name: R55
    TRAFFIC LIGHTS not working at Main Road - POINTSMEN on duty
  • Tuesday Heidelberg - 08:35 AM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT between Dasville Interchange and De Hoeks plaza
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.