Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Landdros besluit finaal oor media in Griekwastad

2012-08-23 13:41
Tweets Share Share line Print

Griekwastad – Alle mediahuise word toegelaat tydens die hofverrigtinge van die opspraakwekkende Steenkamp-gesinsmoord, het OFM berig.

Die landdros het finaal besluit alle media mag in die hof toegelaat word.

Die seun wat in verband met die moorde in hegtenis geneem is, se naam mag nie gepubliseer word nie, omdat hy ‘n minderjarige is.

Sapa het vroeër berig vriende en familielede van die Steenkamp-gesin, wat op Goeie Vrydag op hul plaas vermoor is, het by die hof opgedaag. Die media was ook teenwoordig.

‘n Landdros van Groblershoop, ‘n naburige dorp, sal na verwagting die saak aanhoor nadat die plaaslike landdros hom aan die saak onttrek het.

Volksblad berig Christo Els het homself verskoon omdat hy die gesin goed geken het.

Sommige media-groepe het aansoeke ingedien om tydens die hofverrigtinge teenwoordig te wees. OFM berig alle media-groepe word toegelaat.

‘n Minderjarige seun is vroeër vandeesweek by ‘n Bloemfonteinse skool in hegtenis geneem in verband met die moord op Deon, Christelle en Marthella Steenkamp.

‘n Betroubare bron het vroeër aan die radiostasie gesê die kind is Dinsdagoggend in die skoolhoof se kantoor vasgetrek.

Die enigste oorlewende van die gesin, Don, het gesê hy was buite in die pakskuur toe hy die skote gehoor het.

Don het op die lyke afgekom en na die polisiestasie gery om die moorde aan te meld. Hy het ook twee vuurwapens aan die polisie oorhandig.

Die seun het gesê hy het die vuurwapens op die toneel gekry.

Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: griekwastad-moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Bruce Doubell sê... Die regte kaptein se Pa moet nou die "wannabe" hof toe vat want hy sê sy kind is nie goed genoeg, of verdien nie die kapteinskap nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pietermaritzburg - 06:29 AM
    Road name: N3 Southbound
    DELAYS between Hilton and Pietermaritzburg
  • Wednesday Ashburton - 06:28 AM
    Road name: N3 Northbound
    ROADWORKS - left lane closed between Umlaas Road and the Lion Park exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.