Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Landbou-stakings: Afvaardiging besoek gebiede

2012-11-23 11:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Gerrit van Rensburg, minister van landbou in die Wes-Kaap, lei tans 'n afvaardiging na van die gebiede wat die ergste onder die geweld van die onlangse plaaswerker-stakings deurgeloop het.

Betogings oor lone het verlede week in De Doorns begin en na 15 ander nabygeleë dorpies versprei. 

RSG berig boere het miljoene rand se verlies gely toe eiendom in onder meer Ceres in die Witzenberg-gebied aan die brand gesteek is.

Senior amptenare van die departement van arbeid vergader ook binnekort met boere op Worcester om die sektorale vasstelling van minimumlone en indiensnemingsvoorwaardes van plaaswerkers te bespreek, het die radiostasie berig.

Die departement sê die samesprekings is daarop gemik om insette van werkers en werkgewers te verkry oor die vlak waarop die minimum loon vasgestel kan word.

Plaaswerkers het vroeër gewaarsku dat die stakings voortgesit sal word as daar nie voldoen word aan hul eis van R150 per dag nie.

Volgens berigte is R80 die hoogste aanbod wat boere sedertdien gemaak het.

Volg Nuus24 op Twitter  

Lees meer oor: de doorns  |  wes-kaap  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Thys van Zyl sê... Ek hoor jou Mnr De Klerk! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bryanston - 09:10 AM
    Road name: Ballyclare Drive Both Ways
    DELAYS through Bryanston
  • Wednesday Woodmead - 08:59 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS approaching the Woodmead Drive off-ramp
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.