Land verloor 'n literêre reus

2011-12-27 07:26
Tweets Share Share line Print

Stellenbosch – ’n Puntenerige man, maar ook ’n mens wat eintlik onsterflik is – só is JC Kannemeyer geprys nadat die nuus van sy dood bekend geword het.

Prof. Russel Botman, rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), het gesê hy onthou hoeveel vreugde Kannemeyer geput het daaruit dat sy alma mater met die toekenning van ’n eredoktorsgraad twee jaar gelede uiteindelik erkenning aan hom gegee het.

“Maar wat my nóg beter bybly, is die passie waarmee hy toe gepraat het oor die volgende boek en wat hy wou doen. My gevoel is dié is ’n mens wat eintlik onsterflik is, selfs in sy weggaan wil hy agterbly – op vele rakke, in talle huise en in baie mense se gedagtes.”

Ton Vosloo, Naspers se nie-uitvoerende voorsitter, het gesê Kannemeyer was die hardwerkendste van Suid-Afrika se ernstige skrywers.

“Ons uitgewers het hom oor dekades leer ken as ’n kwasterige outeur – puntenerig – maar ’n mens wat ’n produk van hoë gehalte gelewer het. Hy was die doyen van Afrikaanse biografieë. Sy werk- en uithouvermoë om iets wat hy aangepak het, klaar te kry, was indrukwekkend.

“John Kannemeyer was enig in sy soort. Ons bring hulde aan ’n groot Afrikaanse letterkunde-kenner en ’n waardevolle bydraer tot ons kultuur in sy volste sin.”

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Die Burger

Lees meer oor: jc kannemeyer  |  sterftes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.