Land Bank: Boere kry hulp

2009-08-11 14:09
Tweets Share Share line Print

Liezl Vercueil

Kaapstad - Die meer as 500 boere wat hul plase kan verloor weens onbetaalde lenings aan die Land Bank se toekoms lyk ‘n tikkie rosiger, berig Landbou.com.

Tina Joemat-Pettersson, die minister van landbou, bosbou en visserye, sê die regering sal ‘n R146 miljoen-reddingspakket beskikbaar maak om dié boere te help om hul grond te behou.

Die geld is nie ‘n moratorium op betalings nie, maar is ‘n manier om sukkelende boere te help om die mas op te kom, sê sy. Skuld sal ook nie onverskillig afgeskryf word nie en elke boer se saak sal beoordeel word waarna besluite op meriete geneem sal word.

Ben Marais die voorsitter van die TLU SA, sê die sowat 200 kommersiële boere wat hul grond kan verloor weens onbetaalde lenings aan die Land Bank is broodnodig om Suid-Afrika se voedselsekuriteit te verseker.

Hy vra ook of die regering se reddingsplan vir verskeie ander sektore ook na die landbou gebied gaan word. Dié R8 miljard-plan se doel is om die uitwerking van die wêreldwye ekonomiese krisis in Suid-Afrika teen te werk.

Joemat-Pettersson het die National African Farmers’ Union (Nafu) in Pretoria toegespreek en het gesê die regering nie die grondrestitusieproses wil sien agteruitgaan nie. Met dié doel voor oë is die benadering van “gebruik dit of verloor dit” ook aangepas.

Grond sal nie van enige boer geneem word nie totdat daar bewys is dat die Regering die nodige steun rakende bedryfsaktiwiteite, vaardighede en markgeleenthede verskaf het.

Volgens Otto Mbangula, die voorsitter van Nafu, is daar tans net 40 swart kommersiële boere in Suid-Afrika terwyl sowat 21 000 swart boere bemagtig moet word om ook dié vlak te bereik.



Lees meer oor: landbou

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.