Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Wit boere se veiligheid nie gewaarborg'

2012-06-06 13:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – AfriForum en TLU SA gaan aanklagte teen die adjunk-president van die ANC-jeugliga, Ronald Lamola, bring oor opmerkings wat hy oor grondhervorming gemaak het, het die groepe Woensdag gesê.

“AfriForum wil aanklagte teen Lamola by beide die gelykheidshof en die polisie indien om te verseker dat sulke uitlatings onder beheer gebring word,” het die organisasie se regsverteenwoordiger, Willie Spies, in ‘n verklaring gesê.

Hy sê Lamola se opmerkings kom neer op haatspraak en val binne die definisies van aanhitsing tot geweld.

Die landbou-organisasie TLU SA sê hy is “gewalg” deur Lamola se aanmerkings en sal ‘n aanklag indien by die menseregtekommissie.

“TLU SA het sy regspan beveel om met die sterkste moontlike maatstawwe teen Lamola, die ANC-jeugliga, die ANC en sy president  te begin.”

Lamola het Dinsdag gesê die grondwet moet aangepas word om die onteiening van grond sonder vergoeding toe te laat.

Hy het gewaarsku as wit Suid-Afrikaners nie grond aan arm swart mense oorhandig nie, sal grondbesetting plaasvind soos wat in Zimbabwe gebeur het.

Spies sê Lamola het spesifiek verwys na, onder andere, “die Van Tonders en die Van der Merwes op plase” en het gewaarsku dat hul veiligheid nie gewaarborg kan word nie.

Die woordvoerder vir die ANC-jeugliga, Magdalene Moonsamy, sê die groepe moet “gereed wees vir die stryd van hul lewe”.

“Ons verwelkom hierdie oorlog en ons sal nie terugstaan nie. Ons is vasberade dat hierdie kwessie van grond nie onderhandel kan word nie en ons sal op geen punt terugstaan nie,” het sy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
248 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... Beste Skim, 'rassis' is een woord wat te pas en te onpas werd, wordt en zal worden gebruikt. Daar zijn al vele vele onschuldigen over de gehele wereld door naar de filistijnen geholpen op allerlei manieren. Over het algemeen is de "anti rassist" zelf uitgegroeid tot een pure rassist van het zuiverste water. Geen enkel ras op de wereld heeft het recht op grond van 'leedmonopolie, het alleenrecht op ellende) andere rassen te domineren. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PR Eng Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R850000 - R900000

PR Eng Civil

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R600000 - R800000

Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R450000 - R550000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.