Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kunsroof: Vier gesteelde skilderye gevind

2012-11-13 15:37
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vier van die vyf skilderye wat die naweek uit die Pretoria-kunsmuseum se permanente versameling gesteel is, is in Port Elizabeth opgespoor, het die dagblad Beeld Dinsdag berig.

Die skilderye is glo onder ‘n bankie naby die herinneringsmuur van die NG-kerk Sunridgepark gevind.

Die polisie het op 'n wenk gereageer, maar niemand is nog in verband met die diefstal in hegtenis geneem nie.

Die museum is voorlopig gesluit ná gewapende rowers Sondag met skilderye ter waarde van R17,5 miljoen vort is.

Die DA het vroeër gesê hy het die metroraad herhaaldelik gewaarsku oor die gebrek aan voldoende veiligheidsmaatreëls by die museum.

"Ek het die Tshwane-metro lank al oor sy gebrek aan toewyding aan hierdie instelling gewaarsku," het Johan Welmans, 'n woordvoerder vir die party, gesê.

"Die indruk wat ek gekry het, is dat die Pretoria-kunsmuseum eenvoudig nie 'n prioriteit is vir die ANC-beheerde Tshwane-metro nie," het hy gesê.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: rooftogte  |  diefstal  |  kuns
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Pacman Return sê... Lees die berig oor en oor, jy sal wel die antwoord op n stadium in die berig kry. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Irene - 07:10 AM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    SLOW TRAFFIC approaching Main Road
  • Thursday Lone Hill - 07:10 AM
    Road name: Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lone Hill Boulevard
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.