Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kundiges vergader oor wapentransaksie

2012-11-11 15:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Ondersoekbeamptes het dié naweek met die regterlike kommissie vergader wat die omstrede wapentransaksie van R70 miljard ondersoek, het die Sunday Times berig.

Adv. Billy Downer en adv. Gerda Ferreira, wat destyds die Skerpioene se wapenondersoek gelei het, was onder diegene wat Saterdag 'n "inligtingsessie" in Pretoria bygewoon het.

William Baloyi, woordvoerder vir die kommissie, het gesê 'n notule is van die vergadering gehou en sal deel vorm van die kommissie se verslag.

Die kommissie sal na verwagting in Februarie 2013 met openbare sittings begin.

Pres. Jacob Zuma het in Oktober 2011 aangekondig dat regter Willie Seriti die kommissie sal lei, wat ook uit regters Willem van der Merwe en Francis Legodi bestaan.

Die omstrede transaksie is die bron van verskeie korrupsie-bewerings en politieke onmin sedert dit in 1999 geteken is.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marie Andre Vlok sê... Vicki, aan die begin het hulle gebou aan veiligheidskomplekse....wat ook stelselmatig oorgeneem is a.g.v. verskillende soorte reels en regulasies. Dus was dit al vir n hele paar jaar in elk geval al so. Nou wil mense uitwyk.....maar net in n ander vorm, dis al. Maar lyk my dit sal ook "oorgeneem" word. Elke ou het sy eie rede hoekom hy of sy so wil bly of nie so kan of wil bly nie...Is dit dan so verkeerd???? Ek persoonlik stem glad nie saam met jou "one for all...." idee nie. Dis nie hoe God dit wil he nie. Julle verstaan die ding van "apart" leef ook heeltemal verkeerd. Hier gaan dit oor wie "run" hul plek, gedagtes, woorde en dade. Daar kan mos onderling met andersoortiges ge"wheel" en ge"deal" word. Dis die idiaal van elke demokrasie, sonder om basiese wette, reels en regulasies te misken wat goed is vir die orde van n land. Maar om elke mens se gedagtes, woorde en dade te beheer is boos. Marie Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Riverlea - 07:23 AM
    Road name: Nasrec Road Northbound
    DELAYS towards Main Reef Road
  • Friday Sandton - 07:22 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Grayston Drive and the Corlett Drive exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.