Kuberkrakers plant "virus" op Cope webtuiste

2010-06-10 10:53
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Kuberkrakers, vermoedelik ondersteuners van mnr. Mosiuoa Lekota, het die party se webtuiste binnegedring en 'n boodskap daarop gepubliseer wat lui dat die webtuiste tydelik nie beskikbaar is nie omdat dit met 'n soort virus -- 'n "faksionele trein-tipe" virus -- besmet is.
 
Dit is klaarblyklik 'n verwysing na mnr. Mbhazima Shilowa (onderleier) wat ook bekend staan as die "Shilowa"-express.
 
Die boodskap lui verder dat dié virus nie net die webblad nie, maar ook bepaalde provinsies en streke van die party beetgepak het. Volgens die krakers is 'n "doeltreffende teenmiddel" egter toegedien -- wat uit die "waarheid" en die "bewaring van die Grondwet" bestaan.  
 
Die boodskap is op die webblad http://www.congressofthepeople.org.za/
 
 
COPE wishes to apologise, but this site is temporarily unavailable.

Over the past few months COPE has been infected by this malicious virus. The F VIRUS is a Factional train-type virus which infected this site, some provinces and some regions. The antidote has been administered - it consists mostly of TRUTH, HONESTY and UPHOLDING THE CONSTITUTION. This antidote is extremely effective against this type of virus and as soon we are satisfied that the infection has been curtailed throughout the COPE structures, a honest and objective website will be available.

- Die Burger

- Die Burger

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: sa-politiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

frankflower sê... Naar, Pienaar, Kotze... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.