Kuber-verkragter vasgetrek

2011-10-07 23:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die 22-jarige ‘Kuber-verkragter’ wat klaarblyklik meeste van sy slagoffers via die internet geteiken het, is in hegtenis geneem.

Polisiewoordvoerder Vish Naidoo het Vrydagaand gesê dat Bester, wat ten minste 13 skuilname het, Woensdagaand in die Alberton-area vasgetrek is.

Hy word aangekla van ‘n reeks misdade in Kaapstad, Durban en Gauteng, insluitend die moord van ‘n model in Milnerton verlede maand en die verkragting van twee modelle in Durban twee maande gelede.

Bester het na bewering e-poste aan vroue gestuur waarin hy homself as ‘n internasionale modelagent voordoen en die vroue oortuig dat die agentskap in hulle belangstel.

Ander slagoffers het hy persoonlik ontmoet en dan later hul ‘vriend’ op Facebook geword het om sodoende kontak te behou.

Bester het Vrydag in die hof verskyn waarna hy in aanhouding sal bly tot sy saak weer voorkom.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: internet  |  facebook  |  verkragtings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.