Krugerpark sal afgetrede wildbewaarders gebruik

2012-02-07 19:08
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Afgetrede wildbewaarders sal vir stakende wildbewaarders instaan by die Kruger Nasionale Park (KNP), het die park Maandag gesê.

Woordvoerder William Mabasa sê die park word tydelik bygestaan deur die Suid-Afrikaanse polisiediens en die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag.

Die park het nou begin om afgetrede werknemers en ander opgeleide wildbewaarders te nader om tydens die staking te werk.

Hy het bygevoeg dat die park nie beplan om die stakende werkers af te dank nie. Die werkers word nie deur ‘n vakbond verteenwoordig nie.

Werkers vereis gelyke salarisse reg oor die bank. Hulle glo werknemers in soortgelyke posisies moet gelyke salarisse verdien, ongeag van opleiding en die hoeveelheid jare se ervaring wat hulle opgedoen het.

“Jy kan nie gelyke salarisse hê nie... daar sal ‘n verskeidenheid wees,” het Mabasa gesê.

Hy sê die toerismesektor van die park word nie deur die staking geraak nie en sake gaan aan soos voorheen.

“Die toeriste word nie geraak nie en ons waardeer dat die stakende werkers nie enigiemand geïntimideer het nie, maar ons is bekommerd oor die renosterstropery,” het hy gesê.

Mabase het ook gesê dat daar geen voorvalle van renosterstropery was sedert die staking op 3 Februarie afgeskop het nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.