Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Kriminele elemente' in die ANC, meen Ace

2012-07-31 15:32
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Daar is kriminele elemente in die ANC, het die party se leier in die Vrystaat, Ace Magashule, Dinsdag gesê.

Hy het gereageer op vrae oor gewelddadige diensleweringsbetogings in sommige Vrystaat-munisipaliteite.

Magashule, wat ook die Vrystaat se premier is, sê daar is aanduidings deur die polisie en sommige strukture in die party dat die betogings verbind word met ANC-politiek voor die party se nasionale verkiesingskonferensie in Mangaung in Desember.

“Die waarheid sal met tyd uitkom,” het Mashule in gesprekke met The New Age-koerant gesê.

Gewelddadige betogings oor dienslewering het sedert Februarie in Reddersburg, Marquard, Harrismith, Zastron, Edenburg, Vredefort, Petrusburg en Botshabelo plaasgevind.

Infrastruktuur is beskadig en in sommige gevalle is winkels wat deur buitelanders besit is geplunder, aan die brand gesteek en vernietig. Die eienaars moes vlug en veilige akkommodasie op ander plekke soek.

Rakende die party se sogenaamde faksiegevegte binne die ANC het Magashule gesê die party se leiers moet “op ‘n sekere manier optree” en geduldig wees.

Hy sê dissipline en respek is nie aspekte wat ‘n politieke party sy lede kan leer nie.

“Dit is iets wat jy as ‘n persoon by plekke soos jou huis sal leer – respek vir ouer mense moet ‘n gegewe wees.”

Magashule sê ‘n ANC-leier wat nog nie dissipline en respek geleer het nie het waarskynlik nog nie deur die proses van leierskap gegaan nie en is dalk nog nie gereed om te lei nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: betogings  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
29 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hennie Penny sê... Ek gaan die sogenaamde prez beslis nie mis nie!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.