Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Krejcir: Saak van roof uitgestel

2012-04-23 16:01
Tweets Share Share line Print

Pretoria – ‘n Saak van roof waarby die sakeman Radovan Krejcir en twee medebeskuldigdes betrek word,is Maandag in die Pretoria-landdroshof uitgestel.

In ‘n baie kort verskyning het landdros Maryke de la Rey die saak tot 11 Mei uitgestel, wanneer openbaarmaking van bewyse aan die verdediging gemaak sal word.

Die voormalige Tsjeggiese burger, sowel as Jason Domingues en Veselin Langanin, se borgvoorwaardes is Maandag verleng.

Tydens hul vorige verskyning in Februarie het die hof borgtog van R30 000 aan Krejcir toegestaan.

Domingues en Langanin is elk op borgtog van R10 000 vrygelaat.

Die drie het in daardie tyd sowat ‘n week in aanhouding deurgebring nadat hulle in hegtenis geneem is vir ‘n rooftog in November 2011 by ‘n elektronikawinkel in Pretoria-Wes wat deur ‘n Pakistanse burger besit word.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: radovan krejcir  |  roof  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Al die boere wat tot dusver vermoor is, is ook nie moordenaars nie. Hulle het klein kinders en familie om voor te sorg. Hulle voorsien die land van kos. Dit is di gevaarlikste beroep vandag in die land, dan word hulle vermoor deur anderskleuriges. Dan kry mens mense soos Dave du Plesiss wat dit nie afkeur nie, maar vir die gemors opkom. Gewese voorsitter van die destydse HNP. Geen wonder die Afrikaanse politiek is in sy moer in, reeds deur sulke "joiners". Gee voor wat hulle nie is nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 09:24 AM
    Road name: N2 Northbound
    STATIONARY TRUCK just after the M7 Highway Interchange
  • Tuesday Durban - 09:13 AM
    Road name: M13 King Cetswayo Highway
    TRAFFIC LIGHTS not working at 45th Cutting
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.