Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kotzé 'was nooit gewelddadige man'

2012-11-21 13:18
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Kotzé-verhoor duur voort
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Pretoria – Ina Bonnette sê sy het vertroue in haar eksman, Johan Kotzé, begin verloor toe hy oor ‘n kanker-diagnose gejok het, het die stad se hooggeregshof gehoor.

Sy sê sy het deur haar werk toegang tot patoloë gehad en uitgevind dat hy nie kanker gehad het nie. Hy het na bewering vir haar gesê kanker is by hom gediagnoseer.

Bonnette meen dit het tot die einde van hul huwelik gelei.

Sy het ook vertel dat sy Kotzé nooit as ‘n gewelddadige man beskou het nie, totdat hy haar gemartel en haar seun doodgeskiet het.

Kotzé, Andries Sithole, Pieta Mohlane en Frans Mphaka word van die moord op Bonnette se seun, Conrad, aangekla. Hulle word ook daarvan beskuldig dat hulle haar ontvoer en om die beurt verkrag het.

Bonnette het vroeër in detail oor die gru-aanval op haar uitgebrei. Sy het baie emosioneel geraak toe die sogenaamde Modimolle-monster se regsverteenwoordiger, Bernard Bantjes, haar ondervra het.

Bantjes het gesê hy is bewus van haar trauma, maar moes vrae vra om aspekte van die saak duideliker te maak.

Die verhoor duur voort.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... ... was vir koek en tee vir die tradisionele leiers - oorvreet meer as oorwerk ! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Sandton - 08:22 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS approaching the Marlboro Drive exit
  • Wednesday Alberton - 08:22 AM
    Road name: Van Riebeeck Avenue Northbound
    HEAVY DELAYS towards Rand Airport Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.