Kotzé se medebeskuldigde vasgetrek

2012-01-11 10:49
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Man is in hegtenis geneem in verband met die grusame aanval op ‘n vrou van Modimolle (Nylstroom), het die polisie in Limpopo bevestig.

Brig. Hangwani Mulaudzi sê die 42-jarige man is Woensdagoggend in Makapanstad naby Hammankraal, noord van Pretoria aangekeer, het Sapa berig.

Die verdagte is een van die drie mans wat gesoek word vir die aanval op Johan Kotzé (50) se vervreemde vrou.

Kotzé, 'n voortvlugtige sakeman, het drie mans glo met ‘n vuurwapen gedwing om die vrou te verkrag.

Die vermeende verkragter se inhegtenisname kom nadat die polisie in Limpopo die drie mans, wat glo gehuur is om die vrou te verkrag, gevra het om na vore te kom om met die ondersoek te help.

Mulaudzi het gesê die drie mans was ook slagoffers van ’n misdaad, het Beeld Woensdag berig.

“Die verdagte sal na verwagting Vrydag voor die Modimolle-landdroshof verskyn...” het Mulaudzi gesê.

Hy sê die polisie het Dinsdagaand Kotzé se Toyota Fortuner in Modimolle gevind.

Kotzé het ná die aanval op sy vrou gevlug. Hy het glo Conrad Bonnette (19), sy stiefseun, doodgeskiet.

Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: johan kotzé  |  misdaad  |  moorde  |  verkragtings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.