Korrupte prokureur gevonnis

2009-10-13 03:37
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - ‘n Voormalige Wes-Kaapse regter is Maandag tot 'n R75 000 boete of drie jaar tronkstraf gevonnis nadat hy byna R300 000 van kliente gesteel het.

Landdros Amrith Chabillal het toe hy die vonnis uitgespreek het gesê Zolani Sandla het die regsgemeenskap asook die mensdom in die skande gesteek.

Sandla het gevra of die boete geleidelik afbetaal kon word maar Chabillal het sy versoek van die hand gewys.

Sandla het in padongevalle eise gespesialiseer. Hy het onderskeidelik sowat R289 000 en  R10 000 van twee vroue wat eise namens hul seuns gemaak het, gesteel.

Chabillal het gesê Sandla sou aanhou om van “die minder bevoorregtes steel” as hy nie van sy prokureurskap onthef is en ‘n regter van die hooggeregshof voorgestel het dat ‘n ondersoek tot sy praktyk gedoen word nie.

Saam met die boete is Sandla ook tot 12 maande tronkstraf wat vir vyf jaar opgeskort is, gevonnis.

- Sapa
 

Lees meer oor: misdaad  |  korrupsie

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.